25 C
Johannesburg
Monday, May 6, 2024

World Leisure Holidays – Plasing Versoek

Must read

BESPREEK NOU OM TELEURSTELLING TE VOORKOM!

PAS BEKEND: Die pragtige en gewilde aktrise, LEA VIVIER, wat die rol van Meghan vertolk in kykNET se Diepe Waters, gaan óok saam na die Sugar Beach Resort in Mauritius vanaf 26 April tot 3 Mei 2023. Werner Coetser (Jacques), Eloise Cupido (Rose) en die sangpaartjie, Wynand en Chereé sal ook die reis meemaak!

World Leisure Holidays het n spesiale pakket vir kykNET kykers, teen R30 000pp wat n deluxe kamer deel.

Waarvoor wag jy, kom baljaar saam! Dis langnaweek, son, see, sand en sjampanje saam jou gunsteling sterre!

Termes en voorwaardes geld.

(Tag asb)

World Leisure Holidays

kykNET/Diepe Waters

Starburst Promotions

Eloise Cupido

Werner Coetser

WynandenCheree

https://instagram.com/leavivieractress?igshid=YmMyMTA2M2Y=

STARBURST PROMOTIONS
Alani Coetsee – PUBLICIST

- Advertisement -

More articles

- Advertisement -

Latest article